2 Kronieke 35:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die viering van die Paasfees van die Here is op dié manier daardie dag voltooi. Al die brandoffers is op die altaar van die Here gebring soos koning Josia beveel het.

2 Kronieke 35

2 Kronieke 35:7-25