2 Kronieke 35:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna het hulle die paaslammers volgens die voorskrif oor vure gebraai. Die gewyde offers is in potte, kastrolle en skottels gekook en vir die lede van die volk gegee.

2 Kronieke 35

2 Kronieke 35:6-18