2 Kronieke 35:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Leviete het toe die paaslammers geslag, die bloed aan die priesters gegee, en hulle het die bloed op die altaar gesprinkel terwyl die Leviete die diere voorberei het.

2 Kronieke 35

2 Kronieke 35:2-13