2 Kronieke 34:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het die geld wat die Levitiese poortwagters vir die tempel van God ingesamel het, aan Gilkija, die hoëpriester, gegee. Die gawes vir die tempel het gekom uit Manasse, Efraim, die hele oorblyfsel van Israel, asook uit Juda en Benjamin en die inwoners van Jerusalem.

2 Kronieke 34

2 Kronieke 34:1-18