2 Kronieke 34:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het geëis dat elkeen in Jerusalem en Benjamin hulle ook daartoe verbind. Die inwoners van Jerusalem het so gedoen deur hulle verbond met God, die God van hulle voorouers, te hernu.

2 Kronieke 34

2 Kronieke 34:27-33