2 Kronieke 34:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het opgegaan na die tempel van die Here saam met al die inwoners van Juda en Jerusalem, die priesters en die Leviete, al die mense, groot en klein. Daar het die koning vir hulle die hele boek van die verbond voorgelees wat in die Here se tempel gekry is.

2 Kronieke 34

2 Kronieke 34:26-33