2 Kronieke 34:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Maar gaan na die koning van Juda wat julle gestuur het om die Here te raadpleeg en sê vir hom: ‘Dit is wat die Here, die God van Israel, sê oor die boodskap wat julle ontvang het.

2 Kronieke 34

2 Kronieke 34:20-31