2 Kronieke 34:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Terwyl die geld uitgehaal is wat vir die tempel van die Here versamel is, het Gilkija die priester afgekom op die boek van die gebooie van die Here wat deur Moses gegee is.

2 Kronieke 34

2 Kronieke 34:10-24