2 Kronieke 34:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die werkers het getrou onder leiding van Jagat en Obadja, Leviete uit die Merarifamiliegroep, en Sagaria en Mesullam uit die Kehatgroep gewerk. Ander Leviete wat bekwaam was om musiekinstrumente te speel,

2 Kronieke 34

2 Kronieke 34:11-15