2 Kronieke 33:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As die Israeliete my gebooie, al my riglyne, opdragte en bepalings gehoorsaam wat aan Moses gegee is, sal Ek hulle nie in ballingskap stuur uit hierdie land wat Ek aan hulle voorouers gegee het nie.”

2 Kronieke 33

2 Kronieke 33:1-16