2 Kronieke 33:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Manasse het selfs sy eie seuns in die Ben-Hinnomdal deur vuur laat gaan. Hy het goëlery, waarsêery en towery beoefen, en mediums en spiritiste geraadpleeg. Hy het baie gruwelike dade voor die Here gedoen en so sy toorn opgewek.

2 Kronieke 33

2 Kronieke 33:1-12