2 Kronieke 33:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar die burgers van die land het almal doodgemaak wat teen koning Amon saamgesweer het. Hulle het sy seun Josia in sy plek as koning aangestel.

2 Kronieke 33

2 Kronieke 33:17-25