2 Kronieke 33:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna het hy die altaar van die Here herstel en die maaltyd- en dankoffers daarop gebring. Hy het die inwoners van Juda beveel om die Here die God van Israel te dien.

2 Kronieke 33

2 Kronieke 33:6-22