2 Kronieke 33:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom het die Here die Assiriese leërs teen hulle gestuur en hulle het Manasse gevange geneem. Hulle het ’n ring deur sy neus gesit, hom met bronskettings vasgemaak en na Babel toe gevat.

2 Kronieke 33

2 Kronieke 33:8-13