2 Kronieke 32:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Hiskia sterf, is hy begrawe in die boonste deel van die koninklike begraafplaas. Met sy dood het die hele Juda en Jerusalem hom eer bewys. Sy seun Manasse het in sy plek koning geword.

2 Kronieke 32

2 Kronieke 32:27-33