2 Kronieke 32:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het die boonste uitloop van die Gihonfontein afgesny en die water gelei deur ’n tonnel na die westekant van die Dawidstad. Hy was suksesvol in alles wat hy gedoen het.

2 Kronieke 32

2 Kronieke 32:20-33