2 Kronieke 32:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hiskia was baie ryk en hoog in aansien. Hy moes addisionele skatkamers bou vir al sy silwer, goud, waardevolle stene, speserye en skilde, asook verskeie ander waardevolle items.

2 Kronieke 32

2 Kronieke 32:24-33