2 Kronieke 32:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here stuur toe ’n engel wat die Assiriese leër met al die bevelhebbers en offisiere vernietig het. Sanherib het in skande na sy eie land toe teruggegaan. Toe hy die tempel van sy god binnegegaan het, het sommige van sy eie seuns hom net daar met ’n swaard doodgemaak.

2 Kronieke 32

2 Kronieke 32:17-22