2 Kronieke 32:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hiskia het gesê: ‘Die Here ons God sal ons red uit die mag van die koning van Assirië.’ Dis duidelik dat Hiskia julle mislei sodat julle van honger en dors sal sterf!

2 Kronieke 32

2 Kronieke 32:8-14