2 Kronieke 31:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Asarja, die hoëpriester uit die stam van Sadok, het geantwoord: “Vandat die gawes na die tempel van Here gebring word, het ons genoeg om te eet en ons hou selfs daarvan oor. Die Here het sy volk geseën; daarom is daar so baie goed oor.”

2 Kronieke 31

2 Kronieke 31:3-20