2 Kronieke 30:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle kon dit nie op die gewone tyd vier nie omdat daar toe nog nie genoeg priesters afgesonder was nie en die volk nog nie in Jerusalem bymekaargekom het nie.

2 Kronieke 30

2 Kronieke 30:1-8