2 Kronieke 30:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die hele vergadering van Juda het gejuig: die priesters, Leviete, die gemeente wat uit Israel gekom het, die uitlanders uit Israel, asook almal wat in Juda gewoon het.

2 Kronieke 30

2 Kronieke 30:20-27