2 Kronieke 30:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hiskia het die Leviete geprys vir die goeie insig wat hulle getoon het tydens die diens van die Here. Die feesvierings het sewe dae lank geduur. Maaltydoffers is gebring en sondes is voor die Here die God van hulle voorouers bely.

2 Kronieke 30

2 Kronieke 30:18-25