2 Kronieke 30:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op die veertiende dag van die tweede maand het hulle die paaslam geslag. Die priesters en Leviete het toe skaam geword, hulleself gereinig en brandoffers na die tempel van die Here gebring.

2 Kronieke 30

2 Kronieke 30:12-16