2 Kronieke 3:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die voorportaal was langs die hele breedte van die tempel, dus tien meter lank en 60 meter hoog. Die binnekant was oordek met suiwer goud.

2 Kronieke 3

2 Kronieke 3:1-7