2 Kronieke 3:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Aan die voorkant van die tempel het Salomo twee pilare van sewentien en ’n half meter hoog opgerig. Elkeen het ’n kapiteel bo-op gehad van twee en ’n half meter.

2 Kronieke 3

2 Kronieke 3:6-17