2 Kronieke 3:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Tesame was die vlerkspan van albei gerubs tien meter. Albei het op hulle eie voete gestaan en uitgekyk op die hoofvertrek van die tempel.

2 Kronieke 3

2 Kronieke 3:6-17