2 Kronieke 29:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is waarom die Here se toorn oor Juda en Jerusalem toegesak het. Hy het hulle ’n voorwerp van vrees, afsku en bespotting gemaak soos wat julle so duidelik kan sien.

2 Kronieke 29

2 Kronieke 29:2-9