2 Kronieke 29:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons voorouers was ontrou en het dinge gedoen wat vir die Here ons God boos was. Hulle het die Here verlaat. Hulle het weggegaan en die rug op sy tempel gedraai.

2 Kronieke 29

2 Kronieke 29:1-13