2 Kronieke 29:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die hele gemeente het die Here aanbid terwyl die sangers gesing en die trompette weerklink het. Dit het voortgeduur totdat die brandoffers klaar was.

2 Kronieke 29

2 Kronieke 29:23-32