2 Kronieke 29:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

My seuns, moenie julle pligte nalaat nie. Die Here het julle gekies om in sy teenwoordigheid te staan, om diens aan Hom te verrig, om die volk te lei in aanbidding en offers aan Hom te bring.”

2 Kronieke 29

2 Kronieke 29:10-19