2 Kronieke 28:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het Sikri, ’n krygsman uit Efraim, vir Maäseja seun van die koning, Asrikam die paleisbestuurder en die onderkoning Elkana doodgemaak.

2 Kronieke 28

2 Kronieke 28:4-9