2 Kronieke 28:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is waarom die Here sy God toegelaat het dat die koning van Aram vir Agas verslaan en ’n groot aantal van sy volk na Damaskus weggevoer het. God het hom ook oorgegee aan die koning van Israel, en hy het hom ’n groot neerlaag toegedien.

2 Kronieke 28

2 Kronieke 28:1-11