2 Kronieke 28:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het in die Ben-Hinnomvallei offers gebring, en selfs van sy seuns laat verbrand. Dit was in navolging van die afskuwelike praktyke van die heidense nasies wat deur die Here voor die Israeliete uit die land verdryf is.

2 Kronieke 28

2 Kronieke 28:1-4