2 Kronieke 28:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Verder het hy in al die dorpe van Juda heidense heiligdomme opgerig waar offers aan die afgode gebring kon word. Dit het die toorn van die Here, die God van sy voorouers, uitgetart.

2 Kronieke 28

2 Kronieke 28:16-27