2 Kronieke 28:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het offers gebring aan die gode van Damaskus wat hom verslaan het, “want,” het hy gesê, “hierdie gode het die konings van Aram gehelp en sal my ook help as ek vir hulle offerandes bring.” Maar hulle was sy ondergang en ook dié van die hele Israel.

2 Kronieke 28

2 Kronieke 28:21-27