2 Kronieke 28:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Agas vat toe waardevolle voorwerpe uit die tempel van die Here, die koninklike paleis en uit die huise van sy amptenare en gee dit vir die koning van Assirië. Maar selfs dit het hom niks gehelp nie.

2 Kronieke 28

2 Kronieke 28:19-27