2 Kronieke 28:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het sommige van die leiers van die Efraimiete, Asarja seun van Joganan, Berekja seun van Mesillemot, Hiskia seun van Sallu, en Amasa seun van Gadlai, saamgestem en hulle het die manskappe gekonfronteer wat teruggekom het na die oorlog:

2 Kronieke 28

2 Kronieke 28:4-21