2 Kronieke 27:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die ander gebeurtenisse tydens Jotam se regering, sy oorloë en ander aktiwiteite, is opgeteken in Die boek van die konings van Israel en Juda.

2 Kronieke 27

2 Kronieke 27:1-9