2 Kronieke 27:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het oorlog teen die koning van die Ammoniete gemaak en hulle oorwin. Drie jaar lank het hy jaarliks belasting van hulle gekry. Dit was byna drie en ’n half ton silwer, 1 650 ton koring en 1 320 ton gars.

2 Kronieke 27

2 Kronieke 27:1-9