2 Kronieke 26:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

God het hom gehelp in die oorlog teen die Filistyne en ook in sy oorloë teen die Arabiere van Gur-Baäl en die Meüniete.

2 Kronieke 26

2 Kronieke 26:2-17