2 Kronieke 26:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gedurende die tyd toe Sagaria hom onderrig het in die eerbied vir God, het Ussia God se wil gesoek. So lank as wat hy die Here se wil nagestreef het, het God hom sukses gegee.

2 Kronieke 26

2 Kronieke 26:1-12