2 Kronieke 26:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het in Jerusalem bedrewe manne gehad wat uitvindsels gemaak het waarmee pyle en groot klippe bo van die torings en die hoeke van die muur af geskiet kon word. Sy roem het ver en wyd versprei, want hy het wonderlike hulp ontvang en het só baie magtig geword.

2 Kronieke 26

2 Kronieke 26:5-23