2 Kronieke 26:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die leër onder hulle bevel het bestaan uit 307 500 manskappe, almal opgelei vir oorlog. Dit was ’n kragtige mag waarop die koning teen enige vyand kon staatmaak.

2 Kronieke 26

2 Kronieke 26:12-23