2 Kronieke 25:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar ’n man van God het na die koning gekom en gesê: “O koning, moenie soldate van Israel huur nie, want die Here is nie met Israel nie. Hy sal nie die mense van Efraim help nie.

2 Kronieke 25

2 Kronieke 25:1-12