2 Kronieke 25:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nadat Amasia die rug gekeer het op die Here, was daar ’n sameswering teen sy lewe in Jerusalem. Daarom het hy na Lakis toe gevlug. Maar sy vyande het mense agter hom aangestuur en hulle het hom daar doodgemaak.

2 Kronieke 25

2 Kronieke 25:19-28