Koning Joas van Israel het koning Amasia van Juda by Bet-Semes gevang en na Jerusalem toe geneem. Joas het sy leër beveel om ongeveer 180 meter van die muur van Jerusalem plat te slaan, dit is van die Efraimspoort tot by die Hoekpoort.