2 Kronieke 25:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Koning Joas van Israel het sy leër teen die leër van koning Amasia van Juda gereed gekry. Die twee leërs het by Bet-Semes in Juda teenoor mekaar stelling ingeneem.

2 Kronieke 25

2 Kronieke 25:14-25