2 Kronieke 25:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nadat hy met sy raadgewers beraadslaag het, het koning Amasia van Juda hierdie uitdaging aan Israel se koning Joas seun van Joahas en kleinseun van Jehu gestuur: “Kom, laat ons mekaar in ’n geveg ontmoet!”

2 Kronieke 25

2 Kronieke 25:7-21