2 Kronieke 25:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Intussen het die gehuurde soldate wat Amasia huis toe gestuur het om nie saam met hom te veg nie verskeie dorpe van Juda tussen Samaria en Bet-Goron gestroop, 3 000 mense doodgemaak en baie buit saamgeneem.

2 Kronieke 25

2 Kronieke 25:5-16